FK
Francis K
1 reviews | Active since Sept 2022
17 Sept 2022, 17:17
Uitstekende diens VD Pest Control
Ek stap nou al 18 jaar 'n pad met Ben en as ek enige probleme het met goggas bel ek vir Ben en hy is vinnig daar. Hy is altyd vriendelik en baie behulpsaam en 'n plesier om mee te werk. My kinders en almal gebruik ook vir Ben, hy is die beste!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)