PG
Pauli G
1 reviews | Active since Oct 2024
18 Oct 2024, 22:41
Wie sou dink met `n naam soos Varkhart die staff kon so vriendelik wees
Wie sou dink met `n naam soos Varkhart die staff kon so vriendelik wees. Julle gee regtig om oor julle kliente. wel gedaan. My man wou `n Varkhart baadjie he vir sy verjaarsdag. Hy het dit hele winter gedra
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)