ES
Emile S

1 reviews | Active since Jul 2021

01 Jul 2021, 13:53

Varkhart

<div>Middag, Ek het nou al baie email gestuur aan varkhart en kry geen terugvoering. Dis seker die slegste diens wat ek al ooit ontvang het. Die feit dat julle geen terugvoering gegee het en dat julle my ook op facebook geblock het om die makliker te maak vir die terugkering van die produk is 'n joke. Toe ek die produkte bestel het was die terugkerings belyd beleid die volgende: Please print the Return Reference number clearly on the outside of the box and include the printed email inside. The Return Reference number is required for us to process your return and refund. Refunds are processed when products are received. En dat 20% van die produk se koste sal gehou word indien dit terug gestuur word. Waarmee ek 100% fine me was. Toe ek dit wil terugstuur en ek kry geen terugvoering nie sien ek julle het die beleid gaan verander. Dus is dit duidelik dat julle gee belangsteling het om na die klient te kyk nie. Om dit in eenvoudige afrikaans te se is dit duidelik dat julle ****. Die feit dat net goeie reviews oral opgesit word van julle besigheid is 'n joke. @varkhart @marxbriers</div>

0
Replies (0)