DF
Dewald F

1 reviews | Active since Jul 2021

27 Jul 2021, 17:22

Uistekend van alle kante!

Dankie Varkhart vir julle uistekende diens. Al my vrae is vinnig beantwoord. Opvolg eposse gereeld ontvang en bonop fantastiese klere ontvang. Die koue is niks vir ‘n Varkhart 4 in 1 nie. Dankie Varkhart span.

0
Replies (0)