JG
Johan G

1 reviews | Active since Jul 2024

01 Jul 2024, 23:00

Tevrede met my Kyoto baadjie

Bietjie langer gewag as 4-5 dae vir bestelling, maar het ontvang na 7 dae. Ek is hoogs tevrede met my Kyoto baadjie. Dankie dat julle die wag datum verander het op webwerf. Varkhart BO!

0
Replies (0)