AvdW
Arnold van der Westhuizen

1 reviews | Active since Oct 2024

18 Oct 2024, 22:35

Ons het in Junie bestel

Lekker om weer van julle te hoor. Ons het in Junie bestel. Courier het deliver in `n week so tyd plus minus. Dra gereeld my springbok hemp en t-hemde. Goeie klere.

0
Replies (0)