MB
Monique B

1 reviews | Active since Aug 2024

27 Aug 2024, 06:41

Ons bestel gou weer hier by julle

Eks `n trotse Varkhart. Hulle staan vir Afrikaans en ons mense. Ek dra die klere met trots. Dankie vir julle reeks en diens. Ons bestel gou weer hier by julle

0
Replies (0)