DV
Diederick V
1 reviews | Active since Aug 2024
19 Aug 2024, 17:01
Ondersteun klein besighede
Verstom my hoe mense weke kan wag vir somige goed op takealot en shein. Maar `n klein Afrikaanse besigheid word so vinnig sleg gese. Ekt geduldig gewag vir 3 weke en my items gekry. Het al langer gewag vir Shein.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)