TD
Tanya D
1 reviews | Active since Jul 2024
22 Jul 2024, 09:01
Goeie kommunikasie van julle af.
Goeie kommunikasie van julle af. Eks baie tevrede met my en my man se klere, asook die eposse wat vinnig beantwoord word. Wou nog `n review kom los het, dankie dat julle my herhinder het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)