JB
Johannes B
1 reviews | Active since Aug 2024
19 Aug 2024, 16:26
Ek ondersteun julle weer
Was bekommerd oor die bestelling. Ekt die voorwaardes gaan lees en hulle het afgelewer in die tydperk. 3 mooi knoppies hemde vir werk. Dankie dat julle terug gekom het na my toe. Ek ondersteun julle weer
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)