JR
Jessi R
1 reviews | Active since Oct 2024
18 Oct 2024, 21:15
Dankie vir julle nadiens opvolg
Was skepties om te bestel. Maar hulle antwoord altyd WhatsApp's. Ons bestellings het saam gekom, my en my kerel sin. Ons is baie tevrede met ons hoodies en die diens. Dankie vir julle nadiens opvolg
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)