RH
Rikus H
1 reviews | Active since Aug 2024
19 Aug 2024, 16:52
Dankie vir die bestelling en eerlike diens
Ekt vandag na hulle derde party printers toe gery. Daar is duisende kepse wat hulle moet maak vir `n besigheid. Hulle sukkel om ou bestellings uit te kry, Ekt gesien hoe maak hulle my klere klaar. Nogals special om te sien hoe custom dit gedoen word.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)