GN
Gerrie N
1 reviews | Active since Jul 2021
17 Jul 2021, 12:11
Dankie Varkhart vir julle diens en vir my great klere!
Dankie Varkhart vir julle diens en vir my great klere! Die Boera Baadjie Pro en Trots Afrikaans t-hemp pas perfek. Dankie vir die vinnige terugvoer met die mates! Puik puik diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)