MZ
Martin Z

1 reviews | Active since Oct 2024

18 Oct 2024, 22:39

Bestel gerus by hulle

Julle is awesome. Dankie vir my gratis t-hemp saam die bestelling. Ek het oor die R4000 se items bestel. Baie gestress oor aflewering en kwaliteit. Maar was baie verkeerd. Aflewering in bietjie meer as `n week en die klere is baie baie baie goeie gehalte julle. Bestel gerus by hulle

0
Replies (0)