TJ
Tersia J

1 reviews | Active since Jul 2022

12 Jul 2024, 17:14

Vape king atterbury

Die tak by atterbury slegte diens ontvang van arrogante ou met die naam Johan uiters ongeskik met kliente. SLEGTE SLEGTE DIENS, n mens behandel nie kliente so nie. HY GAAN JULLE KLIENTE WEG JAAG. SAL ALMAL WAARSKU

0
Replies (0)