AL
Anandi L
1 reviews | Active since Jan 2015
06 Jul 2015, 11:18
Van Staden Pompe Suck!
Ons het Desember pomp by hul aangekoop . Die bedrag ****ant betaal wat aan ons gegee is. 2 Maande na die tyd en hul wil ons nou BTW op die ****ant aankope hef wat Desember al betaal is. Waar het jy dit gesien. Bel ons en WhatsApp ons tot na 11 saans. Dreig ons en ons besigheid. Pateties verby. Swak besigheid en personeel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)