CK
Cindy K

1 reviews | Active since Oct 2021

13 Oct 2021, 08:26

Diens is TOPS!!

Het die beste diens ontvang en is verseker die moeite werd om die pad saam met Yolanda en haar span saam te stap. Jy sal nie spyt wees nie. Sy is 'n fantastiese Prokureur wanneer dit kom by egskeiding en familie reg. Ek beveel haar sterkt aan. Vreeslik dankie. Ek sal jou verseker weer ****ak indien dit nodig is.

0
Replies (0)