BV
Bianca V

1 reviews | Active since Aug 2018

29 Nov 2022, 11:35

VDE Law Client Service not Applicable?

Kliente diens is baie swak. As jy hulle nie ****ak nie word jy nie ge****ak nie. Daaar word elke keer gese dit word afgehandel en dan is dit weer 'n verskoning oor die covid ens.

Mediese eise is vir 2020 geskeduleer toe is dit covid en amper 3 jaar ater is daar geen nuwe verwikkelinge nie,

Die kliente diens is rerig swak. Drs wat dienste gelewer het in 2017 het aanvaar dat dit 'n RAF saak is, maar word in duister gelaat oor betalings staan van sake net soos ek as VDE klient in donker gelaat word. Swak

0
Replies (0)