JL
Jaco L
1 reviews | Active since Mar 2011
17 Jan 2022, 08:48
Van Biljoens swakste diens
Vir die ***ste diens... Vat jou appliance na VAN BILJOENS APPLIANCE SERVICES in Pretoria. Na ek amper R4000 betaal, pis die wasmasjien water uit. Hulle toets nie die goed nie. En dan sê hulle vir jou die mat wat nou lekker nat is... IS JOU PROBLEEM. #VANBILJOENS NIE WEER NIE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)