1 reviews | Active since Feb 2017
Swakste diens
Ek het my yskas inestuur vir repurasie die begin van Feb. EK het 2weke gewag vir my yskas.Hy het net ñ ruk gewerk toe begin hy weer met die probleme weer.Ek het Suzette ge****ak op die 14de Maart sy het gese sy stuur iemand om die yskas te kom haal. Op die 16de het ek haar weer ges***el want die yskas was nog nie opgetel nie. Ek het met Frikkie gepraat en hy het gese my yskas sal priorityd kry. Ek hoor niks elke keer as ek bel is daar verskonings. Ek het Suzette Vry die 25ste Maart ges***el sy het gese sy sal my terug s***el. Die naweek is verby en geen terug voering nie. Ek het haar vanoggend die 28ste maart net na 10uur ges***el sy se sy sal my terug s***el. Ek het gewag tot2uur toe s***el ek weer. Volgens die dame met wie ek toe gepraat het is Suzette op 'n ander oproep besig, terwyl ek op die foon met haar is se Suzette sy het navraag oor die yskas ingesit en wag nog vir terug voering..Sal dit wardeer as julle asb vir my terugvoering kan gee oor my yskas, in toetaal is ek al 'n maand sonder my yskas.suzettte het my kwart voor 5 gebel toe se sy dit is die element wat foutief is en hulle wag vir samsung .So hoe kan dit 2 weke vat om vir my te se dis die element en hulle wag vir samsung ????!!!veder het julle my yskas ook beskadig waar ek hom terug gekry het met duike ek het die videos en fotos vir julle gestuur wat julle net delete het !!ek soek terugvoering voor die 29ste 17:00 of ek gaan dit veder vat met samsung ook . Bonop as ek bel is julle mense ongeskik !!ek sal julle vir niemand aanbeveel nie ! Ek het nog nooit sulke swak diens verwag nie. Ek wag vir julle terugvoer Bernadette van Wyk ***
