tvdW
tjaart van der Walt

1 reviews | Active since Jul 2020

02 Oct 2020, 09:27

Swak diens

Swakste diens ooit. Na my vrieskas vir twee weke by hulle was vir herstel teen n belaglike koste is hy die dag na hy afgelewer is terug gestuur omdat hy nog steeds nie vries nie. Drie dae later het ek nog niks weer van hulle gehoor nie en moet mens heeltyd van jou kan met hulle opvolg net om te hoor ons bel terug wat self n dag vat. Kan nie glo hulle is nog in besigheid nie

0
Replies (0)