1 reviews | Active since Apr 2015
PAINTWORKS GONE BAAAD!!!

I rented the mentioned company in July/August to re-do the paintwork on the whole outside of my house to an estimated cost of R14 000-00. Also refer to the attached quote.

The work went well and it “seemed” as if it was a job done “satisfactory” with a “few” outstanding snags when the “Popo hit the fan” one day.

I was busy watering my plants and some of the water splashed against my newly refurbished wall when I saw the water was stripping the paint like real paint ********. The more I splashed the water, the more paint came off!!!

I was furios and phoed the service provided the same afternoon after he investigated and found that “his people” did never apply any “bonding liquid” after the preparatory works were completed.

This had the result that all the walls has to be stripped and re-painted. However, the mand was paid by myself and the job never finished after that in a satisfactory manner.

Stay away from VALTRON PAINTERS AND RENOVATORS!!! They will strip all paint and your moer!

See the letter I have written to the Service Provider, just to summarise some of the frustations I had (Needless to say, none of my requests were met):

"More Eugene

Die probleem met die kleef van die verf by No 77 Mustang verwys. Op dié stadium antwoord jy nie of my of Eddie se oproepe en "What's Ups" nie.

Die kort en die lank van die storie is dat daar nie "Bonding Liquid" op sekere van die mure geverf is NADAT dit behandel is nie, en nadat Eddie dit herhaaldelike kere versoek het. Daar is dus kwansuis op die poeier geverf en die verf het nie gekleef nie.

Graag herinnder ek jou aan die vlgde paragraaf op jou kwotasie:

Ek dring aan op die volgende:

1. Jy maak VANDAG 'n afspraak met Eddie om die situasie te ontleed en te beredder, op julle onkoste, aangesien ek jou al, ter goeder trou, die volle bedrag betaal het. Ek as 'n leek kan duidelik sien dat julle GEEN poging aangewend het om die "Bonding Liquid" op die poeier te verf nie! Dit sou verseker het dat die verf op die muur gebind het.

2. Ek wil 'n Plan van Aksie/ terugvoer hê VOOR Woensdag 22 Junie 2016 om 10h00.

3. Ek wil weet wanneer die regstellings voltooi gaan wees (Ek dink 'n week is genoegsame tyd!).

4. Ek bevraateken ook die aantal lae wat op elke muur geverf is, aangesien ek nie kan sien dat daar oral twee lae geverf is nie.

5. Die muur aan die buitekant van die lap lyk sleg en moet afgerond word, soos jy ook bevestig het jy sou doen.

6. Die muur aan die binnekant waar die spykers in was, is streep-streep oorgeverf.

7. Die muur aan die buitekant, waar die woorde "Mustang Sally" was, is nie heel onder afgerond soos ek versoek het nie?

8. Soos voorheen versoek, wil ek ook bewys van waarborge hê van die verf, vir toekomstige verwysing, sou die verf begin afdop, voor die periode soos bevetig.

Stuur ook asb vir my 'n bewys van betaling ontavng, soos versoek, vir my belastingdoeleindes."