SP
Shawn P

1 reviews | Active since Jul 2016

10 Jul 2016, 10:18

Swak werk vir respray

<p>Het liza ges***el by Valo-tech het gese hulle sal ons kar doen dit sal R4000 kos en sal binne n week die kar terug kry. Het Kempton park toe gery kar gelos by hulle. Elke keer gebel om te hoor of die kar reg is dit was al amper n jaar wat ons gewag het virdie kar was elke keer n verskilende storie gewees. Het did kar gaan haal. Was die grootste fout wat ons gemaak het om die kar na die plek toe te vat die spray job het nie uitekom soos dit moes nie. deure is gebuig windscreen is geraak. Baie foute op die kar. Sal geen persoon verwys na valo.tech toe nie. Hulle werk is eiters swak. Werk is nie eens bo die gehalte nie nou moet ons ander mense kry om die kar weer reg te kry.</p>

0
Replies (0)