SP
Shawn P

1 reviews | Active since Jul 2016

10 Jul 2016, 10:42

Swak werk vir respray

<p>Het Liza by Valo-tech ges***el om te hoor of hulle die polo sal oor spray. Hulle het ons gevrae vir R4000 om die respray te doen. Het die kar na Kempton park gedoen. Werk van hulle huis af. Liza het laat weet dit sal binne n werk die kar terug kry. Na n week nog niks gehoor nie het begin bel om te hoor wanner sal ons die kar kry het met stories gekom. N n jaarkry ons n oproep en laat weet ons hulle het n probleem die sleutels van dje polo het weg geraak daarna het hulle laat weet die kar is reg. Het die kar gaan haal, watse swark werk was dit nie meer skade op die kar. Die deure is gebuig onder windscreen het n moerse raak in. En die kar het met meer duike terug gekom. Sal Valo-tech vir niemand aan beveel nie. </p>

0
Replies (0)