PJ
Petrus J

1 reviews | Active since Mar 2018

01 Aug 2023, 10:32

Prys verhoging amper tot die helfde van produk se prys

Dischem is *****, online is hulle produkte nog ou prys en in die winkel kastig die nuwe pryse tot en met 41 % verhoog. Dit is totaal uitbuiting deur die publiek so in te doen. Gravy 100 gram was R 38.95 R 54.95 up with 41 % Are your people crazy or what Glutagon White Bread mix was R 44.95 nou in winkel R 58.95 = 32% up

Ek sal al die bewyste van koopstrokies email met fotos van produkte waar pryse so verskil.

0
Replies (0)