1 reviews | Active since Jun 2015
Naverkope diens bestaan nie by die plek nie! Ek het my samsung S4 ingegee by hulle op 16/05/2015 waar daar met my meegedeel is dit sal slegs 4 werksdae vat. Na 4 werksdae en geen trugvoer moes ek hulle ****ak waar hulle gese het nee dit gan nou langer vat as beplan wat ek nog kon verstaan wana hulle gese het dit sal die maandag of dinsdag reg wees na weer geen trugvoer moes ek hulle weer bel die keer was die verskoning samsung het stocktaking wat ook nog verstaanbaar was ma weer het n week verloop en toe weer nee samsung het nou n backlog op aflewerings dit gan nog n week duur na nog n week en geen trugvoer van hulle nie het ek ma weer gebel nadat ek vir n halfuur moes aanhou voor ek gehelp is wana dan weer n nuwe liegstorie was dit nee nou het niemand meer stock van die part nie nou sal hulle vir n exchange unit moet aansoek doen wel dis nou weer n week later en geen trugvoer van die plek af nie!!!<br> <br> MOET OM HEMELS NAAM ASB GEEN TOERUSTING NA DIE MENSE VAT NIE JY GAN VERSEKER GEEN DIENS ONTVANG NIE!!!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.