EO
E O
1 reviews | Active since Jan 2019
09 Jan 2020, 15:13
Usave Shoprite
By verre die swakste diens. Personeel daag nie op vir werk. Lang rye kopers met slegs een til wat werk. Die pryse is meeste van die tyd verkeerd, prysetikette word nie aangepas nie. Geen hulp.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)