WJ
Willie J

1 reviews | Active since Mar 2022

28 Oct 2017, 10:23

Uiters swak diens

Ek het nog altyd vandat Usave hier in Steynsrus oopgemaak het, ****ant by die till getrek. Vanoggend toe ek R400 wou trek is hulle vol stories dat ek lugtyd moet laai of iets koop. Dis sommer nonsens. Die klagte boek is nie eers meer by die Moneymarket waar hy altyd was nie. Selfs die voorraad word nie gereeld opgevul nie. Dis regtig uiters swak. Die personeel is die mees onvriendelikste mense wat ek nog hier gesien het. Ek sal maar my inkopies in Kroonstad of Senekal gaan doen.

0
Replies (0)