CB
Chantel B

1 reviews | Active since May 2018

14 May 2018, 16:03

Universal paints se onbekwame en onprofessionele diens

Yolandie. Ekt jou vandag ges***el soos gereel vrydag. Jy nie daar nie. Julle takbestuurder by Keywest tak het gese n refund sal gegee word as ons nie gelukkig is nie. Ek het nie die verf op my muur geverf en gelos vir n dag nie, want ek het nie meer dieselfde kleur verf om dit reg te maak oor die foutiewe blou kleur van julle nie. Keywest bestuurder het nou weer verf gevat om sy flop reg te probeer maak. En julle gaan mos beslis nie weer die kleur verf gee wat my muur nou is of kom regmaak nie. Dit is onanvaarbaar. Julle takbestuurder sal die refund maar dan self moet betaal soos ek dit vir hom gese het. Ons sal nou kyk of dit die regte kleur uitkom, maar ek wil graag noem. Julle kliente diens is onaanvaarbaar. Julle kos n mens n spul geld om te bel en op en af te ry met die verf. Ek noem dat ek hellopeter.com toe gaan en media toe. Julle maatskappy los n swak smaak in n mens se mond. Dis beslis die heel laaste keer dat ek besigheid met julle doen en ek sal julle beslis nie aanbeveel aan enige persoon nie. Weer gaan dit geld kos om te ry en die verf te gaan haal. Onaanvaarbaar. Selfs jy het vrydag genoem sou ek nie tevrede wees nie, n refund gegee sal word. In my lewe het ek nog nooit sulke diens van n "vooraanstaande' maatskappy gekry nie? R500 mag dalk nie n groot bedrag vir julle wees nie maar vir die gewone ou is dit n klomp geld. Mag jy n wonderlike dag verder he. Van n ongelooflike ontevrede en teleurgestelde klient? Nou s***el universal paints en se die blou kry hulle nie, ons moet n ander kleur kies. Hoekom is dit nie van die begin af so gese nie?. Is geld so n groot god vir julle? Ek soek my geld terug. Nie n ander kleur nie. Pateties!!!

0
Replies (0)