MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

20 Jul 2017, 12:00

Swakste Universiteit op die stadium

<p>Graag wil ek weet wat gaan julle aan die saak doen met studente wat NOU moet registreer en nog nie eers al hulle eksamen uitslae gekry het nie.</p> <p>Op die stadium is julle die swakste Universiteit in Suid Afrika</p> <p>Ek wil dit sover moontlik publiseer want julle mors ons ouers se geld met julle swakhede</p>

0
Replies (0)