BN
Ben N

1 reviews | Active since Jan 2015

24 Nov 2015, 11:22

Swak om so te sukkel om aansoek

Ek stel bitter graag belang in n kort kurses wat ek wil doen deur korrespondensie by Unisa.eks nog n \rookie"en het nie n idee hoe die aansoeke kostes en kursese werk nie.Ek ****ak dus die kantore vir meer inligting en hoe om te werk te gaan om aansoek te doen vir die kurses vir die nuwe jaar.ekt aan die begin van die maand 2 dae gesit wat ek van een department na die ander gestuur word met geen antwoord op my vrae nie.Die afgelope 2dae gebeur weer dieselfde.ekt al eposse gestuur en kry ook geen antwoord terug om my navrae nie.ek dink dis uiters swak van Unisa ek sukkel alweer om iemand in die hande te kry en as jy doen word mens weer getransfer na n ander department en kom net nooit by die regte plek uit nie.waar loop die mense rond en hoekom is daar niemand om aansoeke te hanteer of die fone te antwoord nie"

0
Replies (0)