MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
15 Oct 2015, 10:59
Geen antwoord
Ek het bewyse op my telefoonstelsel dat ek nou 10 nommers by \Law"department ge****ak het en nie by een antwoord gekry het nie dit lui net. My kind wil graag volgende jaar deur Unisa studeer en ons wil graag net inligting bekom maar lyk my nie Unisa bestaan nie. BAIE Swak"""
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)