RVdb
Rihanne Van den berg
1 reviews | Active since Feb 2018
26 Feb 2018, 15:14
Hairextensions
Het 2 weke terug unique trends hair extensions laat insit. Dit val uit, hare is hard en droog, ek hul ge****ak en hul het my terug verwys na salon wat dit ingesit het, ekt terug gegaan, en dit val steeds uit.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)