CR
Cindy R

1 reviews | Active since Feb 2019

10 Jan 2021, 13:29

Pepstores Stilfontein

Pep Stores Stilfontein

Jinne weet nie meer by wie om te kla nie nie want selfs die streets bestuurder dra kenjis van die swak diens wat mens daar kry maar daar word niks omtrent dit gedoen nie. Stilfontein is 'n klein gemeenskap WAt nie baie winkels of keuses vir ons skep nie, so ons moet maar te vrede wees met werkers wat 'n mens soos absoluut TRASH laat voel.

Hulle werkers is onbehulpsaam en 'n mens is te bang om te vra.......my ma het foon daar gekoop en net gevra om die boxies te sien want rak waar dit uitgestel word is te hoog ek meen my ma is 71 JAAR oud, dan word daar op haar geskree....... En ons moet happy wees en smile te dankbaar ons word gehelp. Hierdie is maar net 1 van die voor alle. My arme seun jonk en verlief stuur vir sy meisie 'n kers geskenk deur pep, toe sy daarkom met bewys VAn betaling vir haar pakkie sê hulle nee jammer hulle kort sekere details waarvan pep stilfontein ons weer nie ingelig het nie......

Miskien het Pep nie ons nodig nie obvious maak hulle genoeg geld......maar moet dan nie ons geld vat nie wys ons weg van die begin af. Telefoon nommer op pep stilfontein se strokie bestaan nie eers nie.

Daar is baie mense WA werk soek wat jou met 'n glimlag sal help en nie net daar is om hulle suurgesigte te aanskou en sal actually behulpsaam wees.

Cindy

0
Replies (1)
Unilever SA (Pty) Ltd
Unilever SA (Pty) Ltd's reply19 Feb 2021, 12:08
Official
Hi Cindy,

Thank you for contacting Unilever consumer engagement.
I noticed that your complaint id regarding an experience with  Pep Stores Stilfontein .
This is not part of the Unilever brand.

May I kindly ask that you remove the complaint from Hellopeter and redirect it to the correct organisation.

Kind regards,

Unilever  Consumer Engagement Centre