AR
Andries R
1 reviews | Active since Apr 2013
22 Mar 2021, 09:34
p
Ek kan met n geruste hart Ultimate Blinds, Welgemoed aanbeveel as u enige Buite Blindings (Outdoor blinds) benodig. Van die besoek vir mates neem, die kwotasie, die installering van blindings en die nasorg was alles professioneel gedoen. Die prys was ook die beste van 2 ander kwotasies.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Ultimate Blinds's replyOfficial
27 Mar 2021, 07:27Baie dankie vir die aanbeveling, Andries! In hierdie tye, waar mense net kommentaar lewer of na sosiale media herdloop wanneer 'n foutjie in tree en goeie diens en produkte ongesiens verby gaan, word dit opreg waardeer! Veronique en Ultimate Blinds span.
Ultimate Blinds's reply27 Mar 2021, 07:27
Official
Baie dankie vir die aanbeveling, Andries! In hierdie tye, waar mense net kommentaar lewer of na sosiale media herdloop wanneer 'n foutjie in tree en goeie diens en produkte ongesiens verby gaan, word dit opreg waardeer! Veronique en Ultimate Blinds span.
