EM
Eldri M
1 reviews | Active since Oct 2022
25 Oct 2022, 09:50
Vroue Keur en Ultim 8
Ek het die Ultim8 Keto boost en detox bestel. Het hulle betaal en het steeds geen produkte nie. Dis onmoontlik met met iemand te praat en terugvoer te kry aangesien slegs deur WA gekommunikeer word. Die persoon ( ene Steve??) bly sê die produk word later gestuur. En dan is daar skielik koerier probleme. Ek besef nou ek is ingedoen. Maar het darem gedink dat Die Vroue Keur hul adverteerders keur voordat n advertensie geplaas kan word. Baie teleurgesteld dat ek ook deur Vroue Keur ingedoen is
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)