1 reviews | Active since Nov 2014
Pasop vir GeldWolwe
Ek wil net graag Mense Waarsku teen TytanGroup ( Mnr Tinus Nel ) . My Stiefpa het Geld bele in die besigheid toe sy Broer Monte Fechter nog saam met Mnr Nel in die besigheid was . Stiefpa het afgesterf 12/11/2011 toe is die Sertifikaat oor gedra op my Ma se naam , My Moeder 06/01 2014 oorlede . Ek het al n stuk op HELLOPETER gesit toe het Mnr Tinus Nel my gesmeek om dit aftehaal , hy sal die belegging aan ons begin uit betaal deur n Maanlikse betaling . Ek het geval vir sy beloftes waarvan ek dit op n Email het . Daar het nog NET MOOI NIKS VAN SY KANT AFGEBEUR NIe . Ons kinders is Bitter TERLEURGESTELD nie oor die Geldjies wat na ons toe moes kom nie MAAR DAT DAAR MENSE SOOS DIE IS WAT GELD van onskuldige Oumense Vat en Kamma Bele en as dit by uitbetaling kom . Is hul vol LEE BELOFTES . Ek sit met hoeveel Emails van Mnr TINUS NEL (LEE BELOFTES) Al wat ek kan se PASOP dat U nie so Gevang deur SULKE MAATSKAPYE OF MENSE NIE . Hier is my nomer as Iemand my wil ****ak : ********** 026 .
