HM
Henk M

1 reviews | Active since Apr 2015

23 May 2015, 10:26

FANTASTIESE DIENS

Ek was vanoggend by Tyremart Hatfield en is weereens begroet met n vriendelike glimlag, puik diens en billike pryse. My eerste besoek aan Tyremart ( toe Hi-Q Autowiel) was in 2005 en sedertien is dit by verre my nr 1 keuse vir bande. <br> <br> Ek sal hulle enige tyd aanbeveel en altyd n groot plesier om soontoe te gaan vir uitmundende klientediens en satisfaksie<br> <br> Baie dankie aan Lourens en die span, hou so aan!!

0
Replies (0)