CP
Chante P

1 reviews | Active since Mar 2022

10 Mar 2022, 07:16

Tygerberg hospital

Hello , my name is Chanté. And i need to share this here. I were a outpatient at Tygerberg hospital, i needed to be the 27th Dec to go for c-section. Everything went well but the security guards need to respect other cultures aswell and not keep conversations with there people.

Everything when well like i said, I'd lay in J ward where all the pregnant Mommy's where and i need to share this. They treated me very very very well. Waar almal Tygerberg baie sleg gepraat het maar met my experience is dit heel anders. Ek kom agter die rede hoekom mense die hospitaal n swak naam gee is as gevolg van ,dat hule terug praat met die nurses en hule nie respekteer vir wat hule werk is nie.

Ek het toe geboorte gegee die 28ste Dec om 00h21. Ek moet se die dokters het my baie goed behandel ,Terwyl hule vir my die c-section gedoen het , het die dokter vir my gese wat gedoen sal word en alles daai.

Toe baby uit was het die Nurses elke 2ure op my en baby kom checkup het , waar ek baie baie bly was. En vir J ward se nurses en dokters gee ek n 10 uit 10 vir hule werk wat hule doen !

Wel gedaan span van Tygerberg Hospital

0
Replies (0)