1 reviews | Active since Jan 2022
Swak Diens by Tygerberg Hospital.kamer 34, die 6 de vloer
I would like to express mysrlf in Afrikaans.Vanoggend 04H45 is ek en my kleinkind oppad na Tygerberg hospital vir haar afspraak soos ontvang van Ortopedies 6 de vloer.met ons eie vervoer.Petrol gegooi in Robertson en daar gaan ons.Sy was in n ongeluk betrokke 2019 waar sy haar verloofde verloor het ,asook haar baba van n paar maande oud se bene en arms was gebreek.Sy het alles gebreek( die dogter).Operasies op operasies is gedoen,bene is korter gemaak,en dan weer pene in.Zy kon nie loop nie en haar grootste vrees in die groei proses was vervoer.Sy is bang vir n ambulans en taxi agv.die ongeluk. Daar gekom by Ortopedies 07H15 het die leêr reeds vir ons gewag.kaart is in en daar gaan ons met leêr en kaart na kamer 33.Mense??? daar sit dieselfde admin klerk,Peter vanaf 2019,vat die kaart en sê vir ons" julle weet mos julle moet op Dinsdae hier wees wat soek "Julle" vandag hier,Hoe meer ek hom verduidelik ons skep nie ons eie datums nie wnt die leêr was dan gereed vir vandag ,hoe meer norser die man,hy neem n houding in en sê fuz nie sy handskrif nie masr hy alleen werk daar en dat ons volgens die rekenaar more,dus nou die 15de daar moes wees.Hy druk die kaart op sy tafel neer en so meer ek verduidelik ons kom van ver en dus op die kaart en die leer qas gereed,hoe meer angstig en leliker raak hy.Ons het nou byna 200 km gery op eie onkoste,tolgelde betaal nou moet ons trug.Die klerk verder die gang af hoor en sê," meneer gaan trug en praat met die Suster in beheer van dai afdeling,Suster Fredericks.daar gekomen verduidelik,spring sy op haar perdjie sonder groet,dus nie my mense se handskrif nie,hoe meer ek vir haar vra,maar hoekom is alles gereed vir vandag,hoe meer arrogant raak die ou tannie.Haar woorde was " gee dai kaart hier,en julle kan maar van ver kom al wag julle ook tot vanaand,kyk maar. My kleinkind reeds getrumatiseer,het in angs oorgegaan en gese ons moet maar ry,sy kan nie die ombeskofgeid en arrogante maniere van die 2 mense by kamer 33 vat nie.Suster Fredericks en Peter? n mens maak foute,al wat u hulle moes gedoen het was sê,ons is JAMMER vir die misverstand.masr u mensverhouding het u in die steek gelaat,U was ge***us op.u eie ek. Onthou ons almal is nie dom nie,ek is weer trug na n ander admin klerk en gevra om te kyk,wat hy gedoen het toe het u of Peter die afspraak afgevee van die rekenaar af.Soos julle se is die dokters op kursus vir die week,hoekom dan mense wat van ver af kom,vanoggend eers bel,u moes mos geweet het 2 weke voor die tyd can die Ortopediese staff wat op kursus gaan,en almal???hoekom nie die mebse Vrydag al gebel nie? Weet u om met jou problemf van die huis te kom en dan in so n hoedanigheid,Suster in beheer en Admin.in beheer van kamer 33.mense te behandel en u kan nie admit jy kon n fout gemaak het nie,is BAD vir die Gesondheids Departement,veral Tygerberg Hospital. Julle is ou mense,sit by jou huis met jou arogante houdings en suur gesigte en pas jou klein of agter klein kinners op.Daars mense met mooier gesindhede en wat die BHATO PELE beginsels rezpekteer moet nie jou mag misbruik nie .jy mag dalk met die verkeerde persoon te doen kry ,gelikkig het ek repek vir my medemens. Ek weet dit was naweek en jou huisprobleme was baie,maar bly dan of bedank,daar is opgeleide jong mense.julle lyk reeds oor 60 jaar.en op.
