MG
Monja G

1 reviews | Active since Feb 2022

23 Feb 2022, 09:26

meternaty

Hello my naam is Monja #TYGERBERG HOSPITAAL So ek moes die 14 de oktober gekraam het ek het in gegaan na die high risk clinic vir swanger vrouens . so kom ek daar en hulle sit toe vir my die bulb om om te ontsluit en se ek moet aan trek en huis toe gaan hulle het nie n bed vir my nie ek is toe huis toe en daar het ek begin pyne kry tot 12 uur die nag van die 15de die oggend 9 uur van die 15de is ek trug tygerberg toe my pa het my gehelp tot binne waar hulle vir my gese het hy moet gaan hy mag nie help om my sakke te dra nie .so loop ek op en af waar na hul my stuur met al my sakke ..so kry ek uit uindelik n bed by F2 waar hulle die buld uit haal (die buld moes al self yt geval het maar niemand se vir jou jy moet nie onder klere aan he nie) so se hulle hulle gaan vir my die inducement water gee vir 24 uur daai middiag 2 uur wat ek nog altyd vir die water ..eventualy bring hulle dit ek drink dit ..so by 9 uur venaand die 15de begin ek kraam pyne kry ek roep hulle en se ek het kraam pyne dit voel ek moet druk en my maag is stok styf so se die susters vir my hulle het nie beddens vir my in die kraam saal nie ek moet maar wag en le tot 11 uur daai aand en ek is toe kraam saal toe ...waar hulle die masjien op sit om my baba se hart klop te hoor ...die masjien wil to glad nie haar hart klop op tel nie en hulle se dis omdat ek nie stil le nie min wetend na n uur vind hul yt maar dit is hulle masjien wat nie werk nie ......so breek die dokter toe my water en se n suster moet my kom droog maak en help ...ek moet toe op staak en vra die suster of sy my kan help op trek ek is imn pyn se die suster vir my EK KAN JOU NIE HELP NIE MY HAND WAS GEBREEK ....ek loop toe kaal na die volgende kraam saal ...waar ek daar le vir die hele nag as ek die suster vra of sy vir my kan water bring se sy bir my YOU DONT PAY MY SALLARY TO WALK UP AND DOWN FOR YOU nie een van die sister in daai hospitaal het n name badge an nie.....so gaam die aand om em hulle het vir my pyn medikasie gegee want ek was nog nie eers 4cm onsluit ...toe kom daar n suster in en se get the birth kit ready for this lady en sy se vir my ek kan begin druk sy sien my baba se kop ek druk toe en so gan dit aan tot 6 uur die oggend en sy gaan van diens af en los my net daar so kom die dokter 8 uur daar aan en se ek moet geprep word vir n emergency c secsion.......hulle prep my ek is toe in en my baba se hartklop wat val ...sy is toe 9:15 gebore nadat hulle haar moes trug druk omdat hulle my op 3cm onsluiting laat druk vir n baba ...toe gaan ek recovery toe nog nie eers my baba gevoel naby my nie waar hulle yntlik ju baba vir jou moes gee vir bonding ....ek le toe 2 uur in recovery en my baba in die baba saal ek is toe J2 toe wa die maas en hul babas le ..waar ek nog nie eers by voete kon beweeg se die suster ek moet maar self op die bed klim want die dokter kort nog beddens en da het ek gele van die 16de tot die 18de sonder dat hul my was of help en mens kry 2 keer per dag kos ...en een koppie koue tee in die oggend ...pateties man daar na het ek vir my n medies gaan yt neem want die staat is n skaamte om im te le en jys in meer gevaar as enige iets anders

0
Replies (0)