1 reviews | Active since Apr 2015
Wou geen raad verskaf verwys my na Discem met hond
Watter groot teleurstelling het ek Sondagaand 27/04/2015 gehad by Tygerberg Animal Belville.Van ek my Hond gekoop het was ek met elke inspuiting en sterilisasie by hulle en kon nie uitgegepraat raak hoe gelukkig ek daar is nie.Wel iewers die naweek moes my pug iewers haar ogie seergemaak het.Dit was 'n klein seertjie langs haar oog wat bietjie rooi was en bietjie gesweer het.Ek wou net gaan hoor wat se salf kan ek gebruik of waamee ek dit kan skoonmaak,want dit is my kind en wil nie kans vat nie.Hoe is my bubble gebars toe ek daar aankom .Hulle bied 24 uur diens.Toe ek daarkom en klokkie lui dink een van die persone wat daar sit en ook wag om hek vir my oop te maak.Sal die dr haar van 'n kant af uittrap omdat sy my ingelaat het ,voor almal wat daar sit,ek persoonlik het haar so jammer gekry en gewonder waar het die DR haar opvoeding gekoop.Toe ek vir raad vra het sy my in die rede geval en nie eers na die seerplekkie gekyk langs die ogie nie,en net vir my ges? ek moet maar wag vir konsultasie wat R700 gaan kos of ek moet my hond discem toe neem,en by hulle hoor watse salf ek kan aansmeer.Wel in my o? is so iemand nie werd om 'n veearts genoem te word nie,uiteinde almal het geloop.
