SB
Stephan B

1 reviews | Active since Jan 2015

31 Jan 2015, 10:07

Horrible experience at TAH.

My hond (Mieke) se ***ebeen was afgebyt. Ekt haar na TAH geneem waar Dr Ian Cambell haar ondersoek het op die 22/01/2015. Hy het my gebel en gese operasie sal ongeveer R8000 kos. Ek het dit duidelik aan hom gemaak dat as da n risiko is en hy dink dit kan dalk nie werk nie moet ons haar eerder n genade dood gee. Hyt my egter verseker dat Mieke sal herstel. 2 dae na ek die hond ontvang mos ek haar terug neem want haar wang het losgeskeur van die ***ebeen. Ek mos die hond weer da los en Dr Cambell het my beloof om aan die einde van die dag na Mieke te kyk en my terug te bel. Hy het my egter nooit terug gebel en was reeds huistoe toe ek die aand 17:30 hom bel om te hoor wat aangaan inverband met my hond. Niemand kon egter my verduidelik wat aangaan nie en hul mos eers die Dokter ****ak. Daar was gese als is weer oky en ek kan die hond eers die volgende dag kom haal. Ek het besluit om dieselfde aand te gaan kyk as sy oky is en mos 30 minute wag voor ek haar kon sien en toe mag sy eweskielik huistoe gaan. Die volgende dag was haar wang weer los geskeur van die kaak en het haar terug geneem. Ek mos haar laat uitsit , want verder operasie was nodig wat hy nie verseker was as dit sou werk.

0
Replies (0)