GV
Gerda V
1 reviews | Active since Nov 2020
24 Nov 2020, 19:46
LUBY - TV & VIDEO DOCTOR BOTHA AVE
Ons wil net vir Luby van TV & Video Doctor in Botha Laan baie dankie se vir sy goeie en vriendelike diens. Kyk mens kry nie meer mense wat weet wat hul doen nie, maar Luby sorteer als vinnig uit en met 'n glimlag op sy gesig. Niks is vir hom te moeilik nie! Die beste diens wat ons nog ooit ontvang het. Hy het ons na-ure gehelp en het dadelik sommer geweet wat die probleem was. Baie dankie vir alles Luby ... jou diens en werk is voorwaar puik, jy is tvgaaf en weet hoe om met mense te werk!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)