IR
Ivan R
1 reviews | Active since Jun 2011
23 Feb 2015, 22:01
Pathetic Food and Hygiene
Absoluut pateties - baie ongelukkig met die kos wat ons vanaand ge-eet het die carvery was so droog soos die woestyn (proe soos graad c vleis) die een nagereg was suur - sushi rys was suur. Die chicken livers proe asof dit vrot is, die uie-ringe was yskoud en nog baie ander klagtes oor die kos - die badkamers was so disgusting het net daar en dan besluit om te loop. Daar word service charge somer by die rekening gesit sonder om n mens inkennis te stel, dan tip ons nog die Kelner ook nog en hy bly stil daaroor - die aangehegde foto se dat n mens een gratis koeldrank p/p kan kry ons het nie eers en moes betaal het vir ons koeldrank !!!!! Wat n Nare ervaring Sal niemand aanraai om ooit na julle te kom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)