1 reviews | Active since Aug 2017
Slegte kliente diens en diefstal
Ek het die 3 Augustus tupper bestel by 'n konsoltant, na 3 weke en ek moet opvolg waar is my goed, die een leun na die ander en geen tupper bestelling. Ek het Tupper hoofkantoor ges***el wat probeer help het maar moes maar self die Tupper tak in Pretoria ( Moreletapark) s***el, die dame daar was net so on behulp saam, kan wel se die konsoltant het nog niks bestel nie maar kan ook nie bevestig nie, nou hoe hou hulle dan beheer? Gevra nou hoe moet ek maak wat ek soek my bestelling en die dame het gese ek moet dit maar self met die konsoltant uitsorteer, sy Tupper kan my nie help nie. So probeer ek maar weer bel en bel nou 3 probeer slae wat sy dit dan nou sodanig sal bring, nog steeds geen bestelling. Nou word daar gese sy sal die geld terug betaal, ek glo dit nie vir een oomblik dat sy werklik die voorraad bestel het nie, en dink Tupper moet iets daaraan doen, hoeveel klient het dit nie al mee gebeur nie en die konsoltant kom weg daarmee.
Dear Tupperware Customer,
We have been unable to contact you via the contact information you provided.
Kindly call us at ***or *** or you can email to: ***
Regards
TupperwareSA
Dear Tupperware Customer,
We have been unable to contact you via the contact information you provided.
Kindly call us at ***or *** or you can email to: ***
Regards
TupperwareSA
