LU
Lizette U

1 reviews | Active since Apr 2019

23 Sept 2022, 14:42

TSELENG DRIVING SCHOOL VANDERBIJLPARK

Ek wil mense waarsku om ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE die volle bedrag dadelik te betaal as jy afsprake maak by Tseleng Driving School Vanderbijlpark nie. As jy n probleem optel weier hulle om jou geld terug te betaal. Gaan lees gerus op hul Facebook blad. Ek is nie d enigste een met wie dit gebeur het nie. Hulle weier botweg om iets uit te sorteer, val jou aan oor jou Christenskap en block jou doodeenvoudig. O ja en jy word met n prokureur gedreig!

0
Replies (0)