AP
ANNA P

1 reviews | Active since Mar 2016

07 Mar 2016, 14:15

Wrongfull billing

I send the underneath complain twice, complaint comes from November 2015. Please help

Subscriber ID *** Diensnommer: ***

1) Onderstaande klagte kom al van voor November 2015.
Baie dankie dat die subskripsie waarvoor ons nie gevra het nie, gekanselleer is, maar
Tot en met ons laaste staat van 16 Feb2016 verskryn die bedrag van R354.50 elke maand.
Ons het Bloemfontein en verlede maand Johannesburg gebel in die verband maar steeds
bly dit verskyn. Kan julle dit asb. verwyder. Indien hierdie aanhou sal ek geen ander keuse
he as om na die ombutsman te gaan nie.

2) Navraag: Op die rekening van 16 Feb 2016 verskyn 2 gidsinskrywings :
WP 2015 NORTHERN CAPE WP NCN 01 van 01 paaiement R240.00
WP 2015 NORTHERN CAPE WP NCN 02 van 12 paaiemente R201.00

Ek wil weet hoekom daar 2 ****rakte op 1 rekening is? Waarvoor is dit?

3) Ek sal dit waardeer indien u dit vir my dringend kan uitklaar.

By voorbaat dank

AM Pretorius

0
Replies (1)
Trudon, Publishers Of The Yellow Pages
Trudon, Publishers Of The Yellow Pages's reply09 Mar 2016, 10:12
Official
Hello AnsiePretorius,

Thank you for contacting us with regards to the handling of your complaint.

We would like to assure you that at Trudon we continually strive to ensure our customers get the best service and treatment possible.

We will be reviewing your case with immediate effect and will revert to you as soon as possible in order to address and rectify the issue.

Please accept our sincerest apologies. We will be in contact shortly.

Regards,

Charnene Basson