AS
Anika S
1 reviews | Active since Jan 2022
24 Jan 2022, 13:48
Truck Corp truck services and repairs
Truck Corp, truck services and repairs in Kaapstad is Onbevoeg om n diens te verrig en parte te bestel (dit is al meer as n week later) . Geen terugvoering ontvang vanaf Mnr van Rooyen na menigte oproepe / whatsapps. Whatsapps word ge-ignoreer. Ek sal truck corp hoegenaamd nie aanbeveel vir besigheid nie. Diens is Absoluut pateties.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)