APl
Alleta. Prinsloo lon
1 reviews | Active since Apr 2024
02 Apr 2024, 21:48
Hierdie skooltjie is 24 jaar oud
Hierdie skooltjie is 24 jaar oud. Kleuters word hier van 6 maande tot 6 jaar onderrig om die basiese. grond**** fase onder die knie te kry. Wat baie belangrik is, want hier op word sy hele skoolloopbaan verder gebou.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)